|
|
Feb10Written by:Dave 2/10/2009 12:14 PM  Pierre.Iraq on 07 Feb 2009 10:28
"Goeie More Cheetah, ai tog, om n Landy te verruil vir n Cruiser!!!- n maklike toets , skakel vir Jim Atrell by Landyonline en verkry pryse by hom van bv. turboaanjaer, timing-belt ens, en skakel dan Toyota en verkry pryse vir dieselfde komponente op n Cruiser en maak dan die somme!! Ek kan jou nou-al se wat die uitslag gaan wees, jy gaan die Landy koop. Interessante stukkie nuus, ons Landies hier in Irak word misbruik onder ekstreme toestande, temperature van 58C en dan is hulle so gepantser dat hulle gewig verdriedubbel het het en..geen probleme. Ons het van die Toyotas ontslae geraak want hulle kan glad nie die punch hier vat nie en onderdele is non-existing en aangesien hier nie n engen op elke straaathoek is nie presteer die Landy met sy goeie dieselverbruik uitstekend. Nog n ding, die Landy is nie n moffie 4X4 wat NET op gesuiwerde laboratoriumgetoetse diesel kan opereer nie , Toyota wel. n Toyota en effe onsuiwer diesel is nie pelle nie.Moenie dat Toyota eienaars vir jou vertel dat hulle voeruie foutvry is nie!! n Vorige skrywer het baie waarhede kwytgeraak- om Land Rover te ry is n way of living, gereelde onderhoud, 100 tot 120 km/u op die pad, geraas, geruk, gestamp, air-con wat nie altyd effektief is nie maar die plesier wat jy uit die voertuig kry is allesvergewend en die kar raak gou jou baba. Sterkte met jou besluit. Pierre"
Pierre has promised to send a few pics of the armoured Landies they have built.Tags: |
|
|
|
|